; Translation made with Translator 1.32 (http://www2.arnes.si/~sopjsimo/translator.html) ; $Translator:NL=%n:TB=%t ; ; *** Inno Setup version 5.1.11+ Afrikaans messages *** ; ; Created by: Hermien Pellissier ; E-mail: hermien@hmk.co.za ; ; Thanks to Friedel Wolff for checking the spelling and grammar. [LangOptions] LanguageName=Afrikaans LanguageID=$0436 LanguageCodePage=0 ; If the language you are translating to requires special font faces or ; sizes, uncomment any of the following entries and change them accordingly. ;DialogFontName= ;DialogFontSize=8 ;WelcomeFontName=Verdana ;WelcomeFontSize=12 ;TitleFontName=Arial ;TitleFontSize=29 ;CopyrightFontName=Arial ;CopyrightFontSize=8 [Messages] ; *** Application titles SetupAppTitle=Installasie SetupWindowTitle=Installasie - %1 UninstallAppTitle=Verwyder UninstallAppFullTitle=Verwyder %1 ; *** Misc. common InformationTitle=Inligting ConfirmTitle=Bevestig ErrorTitle=Fout ; *** SetupLdr messages SetupLdrStartupMessage=Hierdie program sal %1 installeer. Wil u voortgaan? LdrCannotCreateTemp=Onmoontlik om 'n tydelike lêer te skep. Installasie gestaak. LdrCannotExecTemp=Onmoontlik om 'n uitvoerbare lêer in die tydelike gids te skep. Installasie gestaak. ; *** Startup error messages LastErrorMessage=%1.%n%nFout %2: %3 SetupFileMissing=Die lêer %1 word vermis in die installasiegids. Korrigeer die fout of verkry 'n nuwe weergawe van die program. SetupFileCorrupt=Die installasie lêers is korrup. Verkry 'n nuwe weergawe van die program. SetupFileCorruptOrWrongVer=Die installasielêers is korrup, of onversoenbaar met hierdie weergawe van Installeerder. Korrigeer die problem of verkry 'n nuwe weergawe van die program. NotOnThisPlatform=Hierdie program sal nie loop op %1 nie. OnlyOnThisPlatform=Hierdie program moet geloop word op %1. OnlyOnTheseArchitectures=Hierdie program kan net geïnstalleer word op weergawes van Windows ontwerp vir die volgende verwerkerargitekture:%n%n%1 MissingWOW64APIs=Die weergawe van Windows wat u gebruik, sluit nie die funksionaliteit in wat die Installeerder vereis vir 'n 64-bis-installasie nie. Om hierdie probleem te korrigeer, installeer asb. Service Pack %1. WinVersionTooLowError=Hierdie program vereis %1 weergawe %2 of nuwer. WinVersionTooHighError=Hierdie program kan nie geïnstalleer word op %1 weergawe %2 of nuwer nie. AdminPrivilegesRequired=U moet ingeteken wees as 'n administreerder om hierdie program te installeer. PowerUserPrivilegesRequired=U moet aangeteken wees as 'n administreerder of as 'n lid van die Power Users groep om hierdie program te installeer. SetupAppRunningError=Die installeerder het opgetel dat %1 op die oomblik loop.%n%nMaak asb. nou alle kopieë daarvan toe, en kliek dan Aanvaar om voort te gaan, of Kanselleer om die installasie te verlaat. UninstallAppRunningError=Verwyder het opgetel dat %1 op die oomblik oop is.%n%nMaak asb. alle kopieë daarvan toe, en kliek dan op Aanvaar om voort te gaan, of Kanselleer om die verwyderaar te verlaat. ; *** Misc. errors ErrorCreatingDir=Die installeerder kon nie die gids %1 skep nie ErrorTooManyFilesInDir=Onmoontlik om 'n lêer in die gids "%1" te skep omdat dit te veel lêers bevat ; *** Setup common messages ExitSetupTitle=Verlaat Installeerder ExitSetupMessage=Installasie is nog nie voltooi nie. Indien u dit nou verlaat, sal die program nie geïnstalleer wees nie.%n%nU kan die Installeerder later weer uitvoer om die installasie te voltooi.%n%nVerlaat die Installeerder? AboutSetupMenuItem=&Meer oor die Installeerder... AboutSetupTitle=Meer oor die Installeerder AboutSetupMessage=%1 weergawe %2%n%3%n%n%1 tuisblad: %n%4 AboutSetupNote= TranslatorNote= ; *** Buttons ButtonBack=< &Terug ButtonNext=&Volgende > ButtonInstall=&Installeer ButtonOK=Aanvaar ButtonCancel=Kanselleer ButtonYes=Ja ButtonYesToAll=Ja vir &Almal ButtonNo=&Nee ButtonNoToAll=N&ee vir Almal ButtonFinish=&Voltooi ButtonBrowse=&Rondblaai... ButtonWizardBrowse=R&ondblaai... ButtonNewFolder=&Skep Nuwe Gids ; *** "Select Language" dialog messages SelectLanguageTitle=Kies Installeerdertaal SelectLanguageLabel=Kies die taal om te gebruik gedurende die installasie: ; *** Common wizard text ClickNext=Kliek Volgende om voort te gaan, of Kanselleer om die installeerder te verlaat. BeveledLabel= BrowseDialogTitle=Blaai rond vir gids BrowseDialogLabel=Kies 'n gids in die lys hieronder en kliek Aanvaar. NewFolderName=Nuwe Gids ; *** "Welcome" wizard page WelcomeLabel1=Welkom by die Installasieghuru vir [name] WelcomeLabel2=Hierdie program sal [name/ver] installeer op u rekenaar.%n%nDit word aanbeveel dat u alle ander programme toemaak voor dat u voortgaan. ; *** "Password" wizard page WizardPassword=Wagwoord PasswordLabel1=Hierdie installasie word deur 'n wagwoord beskerm. PasswordLabel3=Verskaf asb. die wagwoord, en kliek Volgende om voor te gaan. Wagwoorde is sensitief vir hoofletters. PasswordEditLabel=&Wagwoord: IncorrectPassword=Die wagwoord wat u ingesleutel het, is nie korrek nie. Probeer asb. weer. ; *** "License Agreement" wizard page WizardLicense=Lisensie-ooreenkoms LicenseLabel=Lees asb. die volgende belangrike inligting voordat u voortgaan. LicenseLabel3=Lees asb. die volgende lisensieooreenkoms. U moet die terme van hierdie ooreenkoms aanvaar voordat u voortgaan met die installasie. LicenseAccepted=Ek &aanvaar die ooreenkoms. LicenseNotAccepted=Ek aan&vaar nie die ooreenkoms nie. ; *** "Information" wizard pages WizardInfoBefore=Inligting InfoBeforeLabel=Lees asb. die volgende belangrike inligting voordat u voortgaan. InfoBeforeClickLabel=Wanneer u gereed is om voort te gaan met die Installasie, kliek Volgende. WizardInfoAfter=Inligting InfoAfterLabel=Lees asb. die volgende belangrike inligting voordat u voortgaan. InfoAfterClickLabel=Wanneer u gereed is om voort te gaan met die Installasie, kliek Volgende. ; *** "User Information" wizard page WizardUserInfo=Gebruikerinligting UserInfoDesc=Sleutel asb. u inligting in. UserInfoName=&Gebruikernaam: UserInfoOrg=&Organisasie: UserInfoSerial=&Registrasienommer: UserInfoNameRequired=U moet 'n naam insleutel. ; *** "Select Destination Location" wizard page WizardSelectDir=Kies bestemming SelectDirDesc=Waar moet [name] geïnstalleer word? SelectDirLabel3=Die installeerder sal [name] installeer in die volgende gids. SelectDirBrowseLabel=Om voort te gaan, kliek Volgende. Indien u 'n ander gids wil kies, kliek Rondblaai. DiskSpaceMBLabel=Ten minste [mb] MG oop hardeskyfspasie word benodig. ToUNCPathname=Die installeerder kan nie installeer na 'n UNC-gidsnaam nie. Indien u probeer om te installeer op 'n netwerk, sal u 'n netwerkaandrywer moet afbeeld. InvalidPath=U moet 'n volledige pad insleutel met 'n aandrywerletter; bv.:%n%nC:\APP%n%nof 'n UNC-pad in die vorm:%n%n\\server\share InvalidDrive=Die aandrywer of UNC-netwerkgids wat u gekies het, bestaan nie of is nie toeganklik nie. Kies asb. 'n ander een. DiskSpaceWarningTitle=Onvoldoende skyfspasie DiskSpaceWarning=Die installasie vereis ten minste %1 KG oop spasie, maar die gekose skyf het slegs %2 KG spasie beskikbaar.%n%nWil u voortgaan ten spyte daarvan? DirNameTooLong=Die gids naam of pad is te lank. InvalidDirName=Die gidsnaam is ongeldig. BadDirName32=Gidsname mag nie een van die volgende karakters bevat nie:%n%n%1 DirExistsTitle=Gids bestaan DirExists=Die gids:%n%n%1%n%nbestaan alreeds. Wil u ten spyte daarvan steeds daarheen installeer? DirDoesntExistTitle=Gids bestaan nie DirDoesntExist=Die gids:%n%n%1%n%n bestaan nie. Wil u die gids skep? ; *** "Select Components" wizard page WizardSelectComponents=Kies komponente SelectComponentsDesc=Watter komponente moet geïnstalleer word? SelectComponentsLabel2=Kies die komponente wat u wil installeer; deselekteer die komponente wat u nie wil installeer nie. Kliek Volgende wanneer u gereed is om voort te gaan. FullInstallation=Volledige installasie ; if possible don't translate 'Compact' as 'Minimal' (I mean 'Minimal' in your language) CompactInstallation=Kompakte installasie CustomInstallation=Pasgemaakte installasie NoUninstallWarningTitle=Komponente bestaan NoUninstallWarning=Die installeerder het opgetel dat die volgende komponente reeds op u rekenaar geïnstaleer is:%n%n%1%n%nOm die komponente te deselekteer sal hulle nie verwyder nie.%n%nWil u ten spyte daarvan voortgaan? ComponentSize1=%1 KG ComponentSize2=%1 MG ComponentsDiskSpaceMBLabel=Huidige seleksie vereis ten minste [mb] MG skyfspasie. ; *** "Select Additional Tasks" wizard page WizardSelectTasks=Kies bykomende take SelectTasksDesc=Watter bykomente take moet uitgevoer word? SelectTasksLabel2=Kies die bykomende take wat u wil hê die Installeerder moet uitvoer tydens die installasie van [name], en kliek dan Volgende. ; *** "Select Start Menu Folder" wizard page WizardSelectProgramGroup=Kies Begin-kieslysgids SelectStartMenuFolderDesc=Waar moet die Installeerder die program se kortpaaie plaas? SelectStartMenuFolderLabel3=Die installeerder sal die program se kortpaaie in die volgende Begin-kieslysgids plaas. SelectStartMenuFolderBrowseLabel=Om voort te gaan, kliek Volgende. Indien u 'n ander gids wil kies, kliek Rondblaai. MustEnterGroupName=U moet 'n gidsnaam insleutel. GroupNameTooLong=Die gidsnaam of pad is te lank. InvalidGroupName=Die gidsnaam is ongeldig. BadGroupName=Die gidsnaam mag nie enige van die volgende karakters bevat nie:%n%n%1 NoProgramGroupCheck2=&Moenie 'n Begin-kieslysgids skep nie ; *** "Ready to Install" wizard page WizardReady=Gereed om te Installeer ReadyLabel1=Die installeerder is nou gereed om [name] te begin installeer op u rekenaar. ReadyLabel2a=Kliek Installeer om voort te gaan met die installasie, of kliek Terug indien u enige keuses wil hersien of verander. ReadyLabel2b=Kliek Installeer om voort te gaan met die installasie. ReadyMemoUserInfo=Gebruikerinligting: ReadyMemoDir=Bestemmingligging: ReadyMemoType=Installasietipe: ReadyMemoComponents=Geselekteerder komponente: ReadyMemoGroup=Begin-kieslysgids: ReadyMemoTasks=Bykomende take: ; *** "Preparing to Install" wizard page WizardPreparing=Voorbereiding om te Installeer PreparingDesc=Die installeerder is besig om voor te berei om [name] op u rekenaar te installeer. PreviousInstallNotCompleted=Die installasie/verwydering van 'n vorige program is nie voltooi nie. U moet u rekenaar restart om daardie installasie te voltooi.%n%nNadat u die rekenaar restart het, kan u die instaleerder weer uitvoer om die installasie van [name] te voltooi. CannotContinue=Die installeerder kan nie voortgaan nie. Kliek asb. Kanselleer om dit te verlaat. ; *** "Installing" wizard page WizardInstalling=Besig om te Installeer InstallingLabel=Wag asb. terwyl [name] op u rekenaar geïnstalleer word. ; *** "Setup Completed" wizard page FinishedHeadingLabel=Voltooi die installasieghoeroe van [name] FinishedLabelNoIcons=Die installasie van [name] is voltooi. FinishedLabel=Die installasie van [name] is voltooi. Die program kan uitgevoer word deur die geïnstalleerde ikone te gebruik. ClickFinish=Kliek Voltooi om die installeerder te verlaat. FinishedRestartLabel=Om die installasie van [name] te voltooi, moet u rekenaar restart word. Wil u die rekenaar nou restart? FinishedRestartMessage=Om die [name] installasie te voltooi, moet u rekenaar restart word.%n%nWil u die rekenaar nou restart? ShowReadmeCheck=Ja, ek wil die README-lêer sien YesRadio=&Ja, restart die rekenaar nou NoRadio=&Nee, ek sal die rekenaar later restart ; used for example as 'Run MyProg.exe' RunEntryExec=Voer %1 uit ; used for example as 'View Readme.txt' RunEntryShellExec=Bekyk %1 ; *** "Setup Needs the Next Disk" stuff ChangeDiskTitle=Installeerder benodig volgende disket SelectDiskLabel2=Plaas asb. disket %1 in die aandrywer en kliek Aanvaar.%n%nIndien die lêers in 'n ander gids gevind kan word as die een hieronder, sleutel die korrekte pad in of kliek Rondblaai. PathLabel=&Pad: FileNotInDir2=Die lêer "%1" kan nie gevind word in "%2" nie. Plaas asb. die korrekte disket in die aandrywer of kies 'n ander gids. SelectDirectoryLabel=Spesifiseer asb. die ligging van die volgende disket. ; *** Installation phase messages SetupAborted=Die installasie is nie voltooi nie.%n%nKorrigeer asb. die probleem en voer die installeerder weer uit. EntryAbortRetryIgnore=Kliek Probeer weer om weer te probeer, Ignoreer om ten spyte hiervan voort te gaan, of Stop om die installasie te kanselleer. ; *** Installation status messages StatusCreateDirs=Skep nou gidse... StatusExtractFiles=Pak nou lêers uit... StatusCreateIcons=Skep nou kortpaaie... StatusCreateIniEntries=Skep nou INI-inskrywings... StatusCreateRegistryEntries=Skep nou van registerinskrywings... StatusRegisterFiles=Registreer nou lêers... StatusSavingUninstall=Stoor nou verwyderingsinligting... StatusRunProgram=Voltooi nou installasie... StatusRollback=Rol nou veranderinge terug... ; *** Misc. errors ErrorInternal2=Interne fout: %1 ErrorFunctionFailedNoCode=%1 gefaal ErrorFunctionFailed=%1 gefaal; kode %2 ErrorFunctionFailedWithMessage=%1 gefaal; kode %2.%n%3 ErrorExecutingProgram=Onmoontlik om die volgende lêer uit te voer:%n%1 ; *** Registry errors ErrorRegOpenKey=Fout terwyl registersleutel oopgemaak word:%n%1\%2 ErrorRegCreateKey=Fout terwyl registersleutel geskep word:%n%1\%2 ErrorRegWriteKey=Fout terwyl geskryf word na registersleutel:%n%1\%2 ; *** INI errors ErrorIniEntry=Fout terwyl INI-inskrywing in die lêer "%1" gemaak word. ; *** File copying errors FileAbortRetryIgnore=Kliek Probeer weer om weer te probeer, Ignoreer om hierdie lêer oor te slaan (nie aanbeveel nie), of Stop om die installasie te verlaat. FileAbortRetryIgnore2=Kliek Probeer weer om weer te probeer, Ignoreer om voort te gaan ten spyte hiervan (nie aanbeveel nie), of Stop om die installasie te verlaat. SourceIsCorrupted=Die bronlêer is korrup SourceDoesntExist=Die bronlêer "%1" bestaan nie ExistingFileReadOnly=Die bestaande lêer is gemerk as lees-alleen.%n%nKliek Probeer weer om die lees-alleen-attribuut te verwyder en weer te probeer, Ignoreer om hierdie lêer oor te slaan, of Stop om die installasie te verlaat. ErrorReadingExistingDest='n Fout het voorgekom terwyl die bestaande lêer gelees is: FileExists=Die lêer bestaan alreeds.%n%nWil u die lêer oorskryf? ExistingFileNewer=Die bestaande lêer is nuwer as die een wat die Installeerder probeer installeer. Dit word aanbeveel dat u die bestaande lêer hou.%n%nWil u die bestaande lêer hou? ErrorChangingAttr='n Fout het voorgekom terwyl die attribute van die bestaande lêer verander is: ErrorCreatingTemp='n Fout het voorgekom toe 'n lêer in die bestaande gids geskep is: ErrorReadingSource='n Fout het voorgekom terwyl die bronlêer gelees is: ErrorCopying='n Fout het voorgekom terwyl 'n lêer gekopieer is: ErrorReplacingExistingFile='n Fout het voorgekom toe die bestaande lêer oorskryf is: ErrorRestartReplace=HerbeginVerander gefaal: ErrorRenamingTemp='n Fout het voorgekom terwyl 'n lêer in die bestemmingsgids van naam verander is: ErrorRegisterServer=Onmoontlik om die DLL/OCX te registreer: %1 ErrorRegSvr32Failed=RegSvr32 het gefaal met kode %1 ErrorRegisterTypeLib=Onmoontlik om die biblioteek tipe te registreer: %1 ; *** Post-installation errors ErrorOpeningReadme='n Fout het voorgekom terwyl die README-lêer oopgemaak is. ErrorRestartingComputer=Die installeerder kon nie die rekenaar restart nie. Doen dit asb. self. ; *** Uninstaller messages UninstallNotFound=Leêr "%1" bestaan nie. Kan nie installeer nie. UninstallOpenError=Leêr "%1" kan nie oopgemaak word nie. Onmoontlik om te verwyder. UninstallUnsupportedVer=Die verwyder logboek lêer "%1" se formaat word nie herken deur hierdie weergawe van die verwyderaar nie. Onmoontlik om te verwyder. UninstallUnknownEntry='n Onbekende inskrywing (%1) is teëgekom in die verwyder logboek. ConfirmUninstall=Is u seker dat u %1 en al die komponente daarvan heeltemal wil verwyder? UninstallOnlyOnWin64=Hierdie installasie kan slegs verwyder word op 64-bis-Windows. OnlyAdminCanUninstall=Hierdie installasie kan slegs verwyder word deur 'n gebruiker met administratiewe regte. UninstallStatusLabel=Wag asb. terwyl %1 van u rekenaar verwyder word. UninstalledAll=%1 is suksesvol verwyder vanaf u rekenaar. UninstalledMost=%1 verwydering voltooi.%n%nSommige elemente kan nie verwyder word nie. Hierdie elemente kan handmatig verwyder word. UninstalledAndNeedsRestart=Om die verwydering van %1 te voltooi, moet u rekenaar restart word.%n%nWil u nou restart? UninstallDataCorrupted="%1" lêer is korrup. Onmoontlik om te verwyder. ; *** Uninstallation phase messages ConfirmDeleteSharedFileTitle=Verwyder gedeelde leêr? ConfirmDeleteSharedFile2=Die stelsel dui aan dat die volgende gedeelde lêers nie meer deur enige programme gebruik word nie. Moet die verwyderaar die gedeelde lêer verwyder?%n%nIndien enige programme hierdie lêer steeds gebruik en dit verwyder is, sal daardie programme nie meer reg funksioneer nie. Indien u onseker is, kies Nee. Indien die lêer op u stelsel gelaat word, sal dit geen skade doen nie. SharedFileNameLabel=Leêrnaam: SharedFileLocationLabel=Ligging: WizardUninstalling=Verwyderingstatus StatusUninstalling=Verwyder %1... [CustomMessages] NameAndVersion=%1 weergawe %2 AdditionalIcons=Bykomende ikone: CreateDesktopIcon=Skep 'n &werksbladikoon CreateQuickLaunchIcon=Skep 'n &Quick Launch ikoon ProgramOnTheWeb=%1 op die Web UninstallProgram=Verwyder %1 LaunchProgram=Voer %1 uit AssocFileExtension=&Assosieer %1 met die %2 lêeruitbreiding AssocingFileExtension=Assosieer %1 met die %2 lêeruitbreiding...